In die blou kamp
Regular price
R 340.00
Sale price
R 340.00
Regular price
R 340.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Dana Snyman
Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624072256
In sy nuutste boek het Dana van sy ware ontmoetings geboekstaaf – ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge – die vleispastei, of tuisgemaakte braai-apparate. Die stories het hy aanvanklik op Facebook gepos. Die wat die grootste reaksie gekry het is hierin verwerk. 'n Ware interaktiewe Suid-Afrikaanse boek.
READ MORE
