Skip to product information

In die Nimmer-Immer-Bos (Paperback)

Regular price R 395.00
Sale price R 395.00 Regular price R 395.00
Tax included.

Author: Fiona Moodie

ISBN: 9780624094401

Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar 'n wêreld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my storie begint en Stories vir die vaak.  Fiona Moodie (veral bekend vir Fynbosfeetjies en Vetplantfeetjies, saam met Antjie Krog) se illustrasies is handgeverfde droënaaldetse en maak van die boek 'n kunsskat om te waardeer en te bewaar.
READ MORE