Skip to product information

In 'n Sprokie Verweef (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price
Tax included.

Author: Rinna Cilliers

ISBN: 9781779871084

Soms verdwaal jy in jou eie sprokie Alichi, ’n kunswewer, moet nuwe verblyf soek, maar haar weefgetou is te groot vir ’n plek in die stad. Sy vind uitkoms op ’n plaas waar sy deel kan wees van ’n opheffingsprojek om plaaswerkers se vrouens op te lei in die weefkuns. Haar nuwe lewe tussen die Kleinrivierberge word gekompliseer deur haar baas, Wikus, ’n gesogte vrygesel. Hy kom tot haar redding wanneer sy bergop stap en verdwaal. Sy wil nie los drade hê wat haar nuwe sprokieslewe gaan bederf nie en hulle besluit om uiteindelik dinge uit te praat. Sal sy hom met haar hart kan vertrou?
READ MORE