In Pas (Paperback)
Regular price
R 240.01
Sale price
R 240.01
Regular price
R 240.01
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Karel Prinsloo
ISBN: 9781776172764
Hierdie is die derde digbundel van Karel Prinsloo met Pretoria die hoofstad as vertrekpunt. Kontemporere gebeure en persoonlike ervarings van die digter word ontgin om boeiende perspektiewe op die era en omgewing waarin hy leef, te bied. Verskeie van die gedigte raak aktuele kwessies in die hedendaagse Suid-Afrika en die wereld aan: kragonderbrekings, staatskaping, watertekort, omgewingsbewaring, pynhantering, mediese kostes, eensaamheid, veroudering, Covid-probleme en wereldonrus kom ter sprake.
Roerende belewenisse eie aan sy persoonlike leefwereld word in toeganklike, beeldende verse weergegee. Sy kenmerkende digterstem en -styl word in die bundel verder verfyn en versterk.
Roerende belewenisse eie aan sy persoonlike leefwereld word in toeganklike, beeldende verse weergegee. Sy kenmerkende digterstem en -styl word in die bundel verder verfyn en versterk.
READ MORE