Skip to content

Inferno

by Naledi
ISBN: 9781928530565
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist
Cas Vos is 'n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in: Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018). In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die wereld se meesterstukke. Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans. Hierdie bundel is 'n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank 'n standaardwerk sal wees. Cas Vos ontvang reeds die volgende pryse: Die Andrew Murray-prys van die SuidAfrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Die Orde van die Goue Pen deur die Cordis Trust. Hy is vanaf 2004 - 2006 die President van die Internasionale Homiletica Societas. Hy het reeds 11 digbundels die lig laat sien. Sy vertalings sluit in: Homerus se Ilias en Odusseia uit Grieks, Dante se La Divina Comedia uit Italiaans en Dante se Il Paradiso ook uit Italiaans.

x