Ingrid Jonker: Versamelde Gedigte (Paperback)
Regular price
R 310.01
Sale price
R 310.01
Regular price
R 310.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: Ontvlugting, Rook en oker, Kantelson) sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke, soos “Ek herhaal jou”, “Die kind” en “Bitterbessie dagbreek”, steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.
READ MORE
