Inspirerende Leierskap
Original price
R 320.00
-
Original price
R 320.00
Original price
R 320.00
R 320.00
-
R 320.00
Current price
R 320.00
Leiers kan nie op hulle eie die leierskapspad kan aandurf nie. Hulle het wysheid, perspektief, insig en liefde nodig. Hierdie boek illustreer op 'n praktiese manier hoe tydlose beginsels en waardes steeds toepaslik is in die ongenaakbare sakewereld en dat indien hierdie waardes die onderbou van 'n besigheid se kultuur verteenwoordig, die kans op volhoubare sukses soveel groter is. Hierdie boek bevat ook gevallestudies wat die voordele van beginselvaste, waardegebaseerde leierskap uitbeeld.