Skip to product information

Is Dit Slaaptyd, Wikkels Vark (Picture Book)

Regular price R 160.00
Sale price R 160.00 Regular price
Tax included.

Author: Mick Inkpen

ISBN: 9781485300755

Slaaptyd? Nee dankie nie vir Wikkels Vark nie! Wikkels Vark is niks lus vir gaan slaap nie. Hy dink aan elke moontlike manier om bedtyd net nog ‘n rukkie uit te stel … en selfs in sy drome sit hy nie stil nie!

READ MORE