Skip to product information

Ivoor (Paperback)

Regular price R 390.00
Sale price R 390.00 Regular price R 390.00
Tax included.

Author: Jaco Wolmarans

ISBN: 9780624092629

Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie. Dan kom ’n verdere element by: die ivoor-smokkelnetwerk wat Tex en sy makker Carlos destyds saam met die Engelsman in Angola help oopvlek het.
READ MORE