Skip to product information

Jan Braai: Idees Vol Vrees

Regular price R 240.01
Sale price R 240.01 Regular price
Tax included.

Author: Jan Braai

Imprint: Penguin Books (South Africa)

Binding / Format: Paperback / softcover

Page Count: 160

ISBN: 9781432312473

Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie 'n beter kombinasie as vlymskerp humor en 'n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en Idees vol vrees se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir 'n eerste in Afrikaans. Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure. Blaai deur, lees mooi, lag lelik ... en neem alles gerus met 'n knippie sout. Die twee is immers altyd op hete kole.
READ MORE