Skip to product information

Jan Smuts 1870-1950: Fotobiografie (Trade Paperback)

Regular price R 450.00
Sale price R 450.00 Regular price R 450.00
Tax included.

Author: Anton Joubert

ISBN: 9781485302742

Daar is al soveel oor Jan Smuts geskryf. Smuts is in baie opsigte steeds ’n raaisel, veral wat sy komplekse persoonlikheid betref. Hierdie chronologiese rangskikking van foto’s uit sy lewe bied ‘n beeld van hom as mens, staatsman, bevelvoerder en politikus.

Dis ’n visuele reis deur die lewe van een van ons grootste staatsmanne.
READ MORE