Skip to content

Jesus - die beste vriend ooit vir meisies: Vir amper-tieners wat Jesus beter wil ken en liefhe

by Wordsworth Books
ISBN: 9781431620036
Product in Stock: Yes
Original price R 70.00 - Original price R 70.00
Original price R 70.00
R 70.00
R 70.00 - R 70.00
Current price R 70.00
Add to Wishlist
Ons almal het 'n vriend nodig op wie ons kan vertrou, en Jesus is die beste vriend ooit. In haar boek Jesus - die beste vriend ooit vir meisies ondersoek Elizabeth George 10 maniere waarop ampertiener-meisies elke dag soos Jesus kan leef, en leer hulle belangrike karaktereienskappe soos: Selfvertroue om te wees wie hulle is; Getrouheid sodat ander hulle kan vertrou; Fokus om hulle doelwitte te bereik; Vriendelikheid wat ander mense aantrek; Genade om ander se foute te vergewe. In Jesus - die beste vriend ooit vir meisies sal meisies met behulp van eenvoudige selfstudie-vrae ontdek hoe Jesus hierdie karaktertrekke elke dag in sy aardse lewe uitgeleef het en hoe hulle dit ook in hul eie lewe kan doen. Hulle sal leer wat 'n goeie vriende Jesus vir hulle is en hoe om net so 'n goeie vriend vir ander te wees. Ook beskikbaar in Engels onder titel You Always Have a Friend in Jesus for Girls.

x