Skip to product information

Jesus vir Almal: Die Gay-Gesprek in die Kerk

Regular price R 210.00
Sale price R 210.00 Regular price R 210.00
Tax included.

Author: Neels Jackson

ISBN: 079632249X

Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus. Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat. Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die lig van Jesus se liefde vir die randfigure van sy tyd. Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en  vul sy argument aan met die behandeling van 'n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel. 

 

READ MORE