Johnny Is Nie Dood Nie
Couldn't load pickup availability
Author: Malan Steyn
ISBN: 9781869194475
Toe was hulle jonk, dronk en rebels.
Nou is hulle voorstedelik en ontnugter.
Die dood van hulle universiteitsvriend Johnny bly egter nog 'n raaisel – iets wat al vier steeds na al die jare teister. Dit is 'n vernuftig opgeboude stuk waarin die onstuimige laat-tagtigerjare in Suid-Afrika oortuigend uitgebeeld word. Dit was die tyd toe die Afrikaanse jeug polities bewus geraak en toe die grensoorlog 'n verwoestende uitwerking op duisende jong dienspligtiges gehad het. Met sprankelende dialoog en treffende tonele konfronteer Malan Steyn ons in hierdie drama met 'n nog steeds lewende verlede.

- 5 stars: 1 (100%)
- 4 stars: 0 (0%)
- 3 stars: 0 (0%)
- 2 stars: 0 (0%)
- 1 star: 0 (0%)
Baie baie cool drama interpretasie van Johannes Kerkorrel en die Voëlvry Beweging! Ek dink Malan Steyn het baie goed van sy taak gekwyt deur om hierdie te skryf. 10/10.