Skip to product information

Jorsie die Worsie 1: Die Raaisel van die Lammervanger (Paperback)

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 190.00
Tax included.

Author: Helene Booyens

ISBN: 9780637006187

Ontmoet vir Jorsie, 'n klein worshond met 'n groot hart en 'n nog groter familie! Maar wag, hy's nie sommer 'n gewone worsie nie ... terwyl sy neefs en niggies skoothonde is, is Jorsie anders. Hy's nie tevrede met 'n gewone hondelewe nie, hy wil 'n polisiehond wees!
READ MORE