Justin Fortuin, skattejagter
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wordsworth Books
ISBN: 9780799395969
’n Seekaptein, ’n skattejag en spoke... Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie. En wat daarvan as tannie Mary in ’n geheimsinnige ou kasteel by die see bly? Hy het ander vakansieplanne gehad. Maar tannie Mary maak Justin se dag toe sy vir hom ’n pratende papegaai present gee. Hy vind gou uit Kaptein Kraakbeen is nie sommer énige papegaai nie, en kort voor lank is hy reg in die middel van ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Spook dit in Kasteel Boekanier? Sal Justin en sy vriend Liam die ou skeepskaptein se skat kan vind voor twee skelms dit doen?
READ MORE
