Skip to content

Jy en Jou Sterre

by Lapa Publishers
ISBN: 9780799347630
Product in Stock: Yes
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price R 290.00
R 290.00
R 290.00 - R 290.00
Current price R 290.00
Add to Wishlist
Hoekom is jou vriendin wat onder die teken van die gulhartige Leeu gebore is, so suinig? Hoekom is jou man wat onder die teken van die vriendelike Tweeling gebore is, so stil en ernstig? Dalk is sy maan in die teken van die ernstige en kwaai Skerpioen ... Jy en jou sterre is die vertrekpunt vir diegene wat meer wil weet van hul persoonlike astrologieprofiel en wat ook die mense rondom hulle se persoonlikhede beter wil verstaan. Dit is toeganklik en bied die antwoorde op baie ander soortgelyke vrae wat jy al dikwels gevra het.

x

x