Skip to product information

Jy Is Liefde: Afrikaans (Paperback)

Regular price R 160.00
Sale price R 160.00 Regular price R 160.00
Tax included.

Author: Refiloe Moahloli

ISBN: 9781776250547

Athandwa se hart is anders as ander mense s'n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar 'n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa 'n geheim - en 'n baie spesiale liedjie ... een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken. Jy is liefde is 'n liriese verhaal oor hoe liefde en ons uniekhede ons oor generasies heen bind.
READ MORE