Skip to product information

Wonderfully Made

Regular price R 149.99
Sale price R 149.99 Regular price R 149.99
Tax included.

Author: Pan Macmillan South Africa

ISBN: 9781776251926

Bruin meisies is uitsonderlik. Ons maak orals 'n verskil. Droomskeppers en baanbrekers. Ons kan enigiets wees wat ons wil. Bruin meisies is leiers. Ons volg in die spore, van kampioene en heldinne. Hulle woorde en dade word deel van ons liedjies en sinne. Jy is wonderlik is propvol positiewe boodskappe om bruin meisies te inspireer om hulle drome na te jaag en hulself na waarde te ag. Die boek moedig bruin meisies aan om hulle unieke voorkoms en talente te vier en om uitsonderlik te wees op alle terreine.
READ MORE