Jy's Seker Nie Ernstig Nie en Ander Snaakse Rympies (Paperback)
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 180.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs, Monja Spies
ISBN: 9781779992178
'n Toilet wat ontplof?
'n Marmelade en blaarblasers?
'n Kamer wat soos 'n varkhok lyk?
Jy's seker nie ernstig nie!
'n Goudvis wat blaf?
'n Krokodil in die bad?
Haas wat vir Skilpad in 'n resies wen?
Jy's seker nie ernstig nie!
Die 56 splinternuwe rympies in dié lekker lawwe bundel is glad nie ernstig nie! Dit is bedoel om jou te laat laat skater van die lag. Jaco Jacobs se gewilde rympies is perfek vir voorlees en voordra.
READ MORE
