Skip to product information

Kaap, Kerrie & Koesisters (Paperback)

Regular price R 435.00
Sale price R 435.00 Regular price R 435.00
Tax included.

Author: Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798177726

In Kaap, kerrie & koesisters neem die tweelingsusters Fatima en Gadija ons op ’n Kaaps-Maleise kosreis wat terselfdertyd ook ’n lewensreis is, want die resepte word saamgesnoer met herinneringe aan hulle kinderjare op die Kaapse Vlakte. Die twee glo aan huiskos en resepte wat vinnig, maklik en bekostigbaar is. Maklik, maar nooit eentonig nie. Daar's iets vir elkeen se smaak: gheema-kerrie tot bredies, bykosse soos sambals en dhaltjies met 'n byt.
READ MORE