Skip to product information

Die Kaapse slawe 1652 1838: 'n Kultuurhistoriese perspektief

Regular price R 795.00
Sale price R 795.00 Regular price R 795.00
Tax included.

Author: Protea Boekhuis

ISBN: 9781485311287

Die slawe aan die Kaap het as draers en skeppers van kultuur, ten spyte van onderdrukking, 'n groot invloed uitgeoefen op die ontwikkeling van die samelewing aan die suidpunt van Afrika en veral van 'n inheemse, kreoolse kultuur. In hierdie boek word die slawe se rol in die ontstaan van dié eiesoortige kultuur vir die eerste keer verken.
READ MORE