Skip to product information

Kakiebosliefde (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price R 110.00
Tax included.

Author: Madelie Human

ISBN: 9781779870797

Lumé Gous het ’n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas.

Lumé en Neil verskil soos dag by nag. Sy is ’n perfeksionis en hy ’n sorgelose terggees. Geen wonder hul eerste ontmoeting is katastrofies nie en sy wil hom en sy hond nooit weer sien nie. Maar hoe kry sy dan die olie vir haar parfuum? Sy beraam ’n plan, maar die noodlot gryp in.

READ MORE