Kalmte in die malle gejaag (Paperback)
Regular price
R 360.00
Sale price
R 360.00
Regular price
R 360.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Johannes Bertus de Villiers
ISBN: 9780798175883
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te hê, 'n positiewe bydrae tot die wêreld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik - ook die moeilikes - raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.
READ MORE
