Skip to product information

Kaptein Onderbroek #4 Kaptein Onderbroek En Die Wraak Van Professor Poepenpoel

Regular price R 225.00
Sale price R 225.00 Regular price
Tax included.

Author: Dav Pilkey

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 160

ISBN: 9780798185011

George en Harold is in graad vier en hulle is mal oor poetse bak. Wanneer hulle nuutste poets hulle wetenskaponderwyser tot raserny dryf, kry hulle skoolhoof, mnr. Mor, dadelik iemand in sy plek: Professor Poepenpoel. George en Harold spot te lekker met die professor se lawwe naam en van. Maar dan neem die professor wraak. Hy dwing almal in die stad om ook lawwe name en vanne te kry - en probeer die hele wereld oorneem!
READ MORE