Kastele en Kerse
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Chloe Basson is bang vir rillers en spoke. Nou moet sy die bekroonde skrywer Zack Basson by 'n verlate kasteel op Lesotho se grens ontmoet. Alles loop skeef: Haar motor breek, 'n sneeustorm keer haar vas, en die kasteel se kragtoevoer word afgesny. Te midde van hierdie probleme, skep Zack se sjarme, 'n romantiese kaggel, en vurige woordespel die perfekte atmosfeer vir romanse ... totdat 'n ysige wind die vlam in haar hart blus.
READ MORE
