Katja Se Kattesalon
Regular price
R 240.01
Sale price
R 240.01
Regular price
R 240.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Katja wil haar eie geld verdien om ’n katjie te borg.Ná ’n bederfdag saam met Mamma by die skoonheidsalon, besluit sy om ’n kattesalon oop te maak. Haar ouers en boetie help waar hulle kan. Maar dinge verloop nie soos beplan nie, en sommer gou is daar ’n kattelawaai soos min. Sal Katja darem goeie nuus kry op haar verjaardag?
READ MORE
