Skip to product information

Keegan & Samier 1: Die Sleutel Speurders (Afrikaans Edition) (Paperback)

Regular price R 65.00
Sale price R 65.00 Regular price R 65.00
Tax included.

Author: André Trantraal

ISBN: 9780799397666

Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …

​Hierdie splinternuwe reeks, geskryf en geïllustreer deur André Trantraal, is perfek vir beginnerlesers. Die stories is eenvoudig, identifiseerbaar en geskryf met ’n lekker pas wat lesers se aandag sal hou.
READ MORE