Keegan & Samier 3: Die Strokiesprent-Kompetisie (Afrikaans Edition) (Paperback)
Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
R 65.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: André Trantraal
ISBN: 9780799397703
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!
Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...
Hierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.

READ MORE