Keegan & Samier 4: Die Nuwe Vriend (Afrikaans Edition) (Paperback)
Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
R 65.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: André Trantraal
ISBN: 9780799397727
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!
Daar is 'n nuwe meisie in die skool en Keegan hou baie van haar. Samier en Samia is egter glad nie beïndruk dat Alysha beter as Samia in alles is nie, en Keegan sukkel om die vrede te behou.
Hierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.

READ MORE