Skip to product information

Kies-jou-avontuur 1: Die Gevaarlikste Speletjie op Aarde (Paperback)

Regular price R 180.00
Sale price R 180.00 Regular price R 180.00
Tax included.

Author: De Wet Hugo

ISBN: 9780798180696

Mario is die skool se rekenaarspeletjiekampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kiesjoueieavontuurstorie propvol avontuur en naelbytaksie!
READ MORE