Kinders moet grense he: Doeltreffende dissipline sonder straf
Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Regular price
R 75.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wordsworth Books
ISBN: 1919992537
Elke kind is by tye moeilik - uitdagend, uitputtend, irriterend en rebels. Dis ons taak as volwassenes om hulle reg te hanteer as ons gelukkige, selfversekerde kinders wil grootmaak. Wyse raad en duidelike voorbeelde vir die hantering van verskeie gedragsprobleme en uitdagings wat ouers ondervind. Hoofstukke oor spesifieke knelpunte soos twis tussen kinders, enkel- en stiefouerskap, geskeide ouers, kinders met spesiale behoeftes, en dissipline in die klaskamer. Wenke spesifiek vir oupas en oumas.
READ MORE
