Skip to content

Kinders van die Gode: Die Profesie van die Bloedperel (Paperback)

by Antoinette Venter
ISBN: 9781485313441
Product in Stock: Yes
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
R 180.00
R 180.00 - R 180.00
Current price R 180.00
Add to Wishlist

Cassandra se ma Janet, ’n kampioenbranderplankryer van Jeffreysbaai, verdwyn een aand geheimsinnig in die see. Sy laat vir Cassandra ’n pêrelhangertjie agter, maar Cassandra kom gou agter dat dit geen gewone pêrel is nie: Dis ’n bloedpêrel gesmee uit godebloed, want beide Cassandra en Janet is afstammelinge van die seegod Poseidon. In hierdie tweede boek in die Kinders van die gode-reeks reis Cassandra terug in tyd na die stad Atlantis.

Hier moet sy die profesie van die bloedpêrel vervul deur te keer dat Poseidon se dogter, Cymo, dié stad en al sy inwoners vernietig.

x

x