Skip to product information

Klaskameraad Studiegids: Kompleks (Paperback)

Regular price R 160.00
Sale price R 160.00 Regular price R 160.00
Tax included.

Author: Shawna-Leze Meiring

ISBN: 9780637002356

Hierdie studiegids is ‘n hulpmiddel vir die klaskamer. Die gids fokus op die bespreking van die roman Kompleks as ‘n letterkundige teks. Besprekingsvrae sal leerders uitdaag en aanmoedig om die roman ook as ’n lekkerleesboek te geniet.

Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, besprekingspunte en aktiwiteite.
READ MORE