Skip to product information

Klassieke Woordkrabbel

Regular price R 439.00
Sale price R 439.00 Regular price R 439.00
Tax included.

Author: RGS

ISBN: 6009707416828

N Klassieke blokkiesraaisel-uitdagingspel vir twee tot vier spelers. Ouderdom 8+.

Die objektief van die spel is om meer punte te versamel as die ander spelers.

Spelers wen meer punte van plasing van die letterblokkies wat ’n enkel letter vertoon op die bord.

Elke blokkie moet ’n woord vorm wat in kruisvorm lees vanaf links na regs in rye of afwaarts in die kolom soos ingesluit in enige standaard woordeboek.

Vir 2-4 spelers.
READ MORE