Skip to product information

Klawer (Paperback)

Regular price R 450.00
Sale price R 450.00 Regular price
Tax included.

Author: Rocco de Villiers

Imprint: Rocco de Villiers

Binding / Format: Paperback / softback

ISBN: 9781049274324

Musikante is reisigers, avonturiers, altyd op pad na onbekende bestemmings, na nuwe plekke en nuwe mense. Dis 'n avontuur, 'n ontdekking vol verrassings en verwonderings. 'n Avontuur is egter nie net 'n fisiese reis nie, maar ook 'n innerlike reis van groei en selfontdekking. Dit maak jou oop vir die wêreld om jou en gee jou die kans om anders te sien, anders te dink, anders te wees. Rocco de Villiers se bundel verhale oor van die plekke in Suid-Afrika waar hy al opgetree het, bied so 'n anderste reis deur die landskap van Suid-Afrika en vertel van sy ervarings en avonture in dié konsertplekke.
READ MORE