Skip to product information

Klein boek van katastrofiese kattekwaad

Regular price R 50.00
Sale price R 50.00 Regular price R 50.00
Tax included.

Author: Fanie Viljoen

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780799389784

Die klein boeke met baie inligting.

Het jy geweet … …

muskiete is van die dodelikste diere op aarde? …

piesangs is radioaktief? …

jou vingers het glad nie spiere nie?

Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet!

Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke.

Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.
READ MORE