Skip to product information

Kleine Paradys

Regular price R 100.00
Sale price R 100.00 Regular price R 100.00
Tax included.

Author: Santi Neven

Imprint: Romanza

ISBN: 9781776356829

Katryn soek nie ’n nuwe man nie. Sy is gelukkig om vir ewig Paul se weduwee te wees, al het hy haar hart gebreek. Die man wat langs haar plaas, Kleine Paradys, intrek, is egter nie net enige man nie.

Nee, hy’s ’n sexy dokter wat niks van boer af weet nie en sy word gereeld na sy plaas ontbied om te kom help met ’n krisis. Axel weet sy beeldskone buurvrou het geheime, maar dit gaan hom nie afskrik nie. Hy het immers Soete Waters gekoop sonder om enigiets van boerdery te weet. Hy sal haar net moet oortuig dat hulle nie só verskillend is nie. En dat sy eerder vir hom moet kies as haar ander buurman.

Dié mag dalk alles van die plaas weet, maar hy weet niks van vroue nie.
READ MORE