Skip to product information

Koerantkamerade

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Hennie van Deventer

Imprint: Naledi

ISBN: 9781928530602

Kanniedood-koerantman Hennie van Deventer verklap geheime en intriges in nuuskantore en direksiekamers in ? 50-stuks informele "grafskrifte" vir ontslape tydgenote. Beroemde pers-persoonlikhede word met deernis en humor geskilder. Die geskiedenis van die perswese in ? goue era word belig deur invloedryke koerantredakteur en koerantehoof van Naspers wat uit ? ingeligte binnekring verslag doen. Koerantkamerade word opgedra aan "almal wat lief is vir koerante en oor die mense agter die papiergordyn wonder." Dit is vir lesers met ? belangstelling in die resente geskiedenis en lesers wat lief is vir lekkerleesstories wat onderhoudend deur ? woordvaardige joernalis vertel word.
READ MORE