Skip to product information

Kokkedoor 2: Versamelresepte (Paperback)

Regular price R 314.00
Sale price R 314.00 Regular price R 314.00
Tax included.

Author: Errieda du Toit

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 798165324

Die tweede boek van die uiters gewilde realiteits televisie-reeks Kokkedoor.

Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou kombuis.

Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!
READ MORE