Krag (Paperback)
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780637001830
Aldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas n foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander. In die gym. Met gewigte. En die KRAG in die naalde. "Wat is die ergste wat kan gebeur?"
READ MORE
