Krok En Dil 6: Krok Kan Nie Fluit Nie - Vlak 2
Regular price
R 50.00
Sale price
R 50.00
Regular price
R 50.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs, Nadia du Plessis
Imprint: Pan Macmillan
Binding / Format: Paperback
ISBN: 9781776251490
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak!
Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.
Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

READ MORE