Krok En Dil: Gaan Skool Toe
Regular price
R 149.99
Sale price
R 149.99
Regular price
R 150.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs, Nadia du Plessis
Imprint: Pan Macmillan
Binding / Format: Paperback
ISBN: 9781776253401
Krok hou van speel ... maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.
Dil hou van skool ... maar hy hou nie van stilsit nie.
Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil.
Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag!
Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Perfek vir beginnerlesers!

READ MORE