Skip to product information

Krok En Dil

Regular price R 149.99
Sale price R 149.99 Regular price R 149.99
Tax included.

Author: Jaco Jacobs, Nadia du Plessis

Imprint: Pan Macmillan

Binding / Format: Paperback

Publisher: Pan Macmillan South Africa

ISBN: 9781776250349

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel … maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak … maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!

Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie; en Krok in ’n rok.
READ MORE