Skip to product information

Krok En Dil Se Geel Woordsoekboek

Regular price R 50.00
Sale price R 50.00 Regular price R 50.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: Pan Macmillan

Binding / Format: Paperback

ISBN: 9781776252756

Hierdie boek is propvol woorde - woorde net waar jy kyk! Help Krok en Dil om die woorde te soek. Die woordsoekboek is nie vet pret nie, dit help kinders ook om hul woordeskat uit te brei, beter te spel en ure lank besig te bly! Lees is pret saam met Krok en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
READ MORE