Skip to product information

Krok En Dil Se Groen Grappieboek

Regular price R 50.00
Sale price R 50.00 Regular price R 50.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: Pan Macmillan

ISBN: 9781776252817

Krok en Dil hou van grappies! In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag. Wat noem jy 'n krokodil met komkommers in sy ore? Wat is groen en ruik net soos rooi verf? Hoe ruik 'n baba-krokodil? Perfek vir voorlees en selflees. Lees is pret saam met Krok en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
READ MORE