Skip to content

Krok en Dil 6: Ek Soek 'n Nuwe Naam (Vlak 3) (Paperback)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9781776252107
Product in Stock: Yes
Original price R 45.00 - Original price R 45.00
Original price R 45.00
R 45.00
R 45.00 - R 45.00
Current price R 45.00
Add to Wishlist
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak!

Vlak 3 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die selfvertroue om die prettige stories self baas te raak.

Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

x