Skip to product information

Laat Die Potte Prut (Paperback)

Regular price R 350.00
Sale price R 350.00 Regular price R 350.00
Tax included.

Author: Piet Marais; Frik Oosthuizen

ISBN: 9780798176897

Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via. Van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur – maar altyd gesellig en watertand lekker. Resepte vir voor- en hoofgeregte, bykosse en selfs nageregte, alles op die vuur. Potjies soos geroomde mossels, volstruisnekkerrie, lamskenkel, waterblommetjiebredie en ’n uithaler sjokalade-toringkoek! Met ’n verskeidenheid brode, om die laaste lekseltjie sous op te skraap – dus mos nou lekker!
READ MORE