Skip to product information

Laatoes: Kykweer van 'n kanniedood-koerantman

Regular price R 50.00
Sale price R 50.00 Regular price R 50.00
Tax included.

Author: Hennie van Deventer

ISBN: 928316998

Laatoes is die 17de publikasie van hierdie bekende koerantman en vorige redakteur van die Beeld. Kortverhale van die alledaagse lewe Met Laatoes word ons nie net gekonfronteer met die totale omvang van menswees nie, maar die leser besef ook hoe indrukwekkend dit is om die lewe met deernis en waardigheid te leef. Realistiese humor.
READ MORE