Skip to product information

Leer my doen, Boek 3: Tippie gaan plaas toe

Regular price R 65.00
Sale price R 65.00 Regular price R 60.00
Tax included.

Author: Jose Palmer & Reinette Lombard

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9781776355419

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant!

Leer my doen bevat ʼn aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer.

Leer my doen is ontwikkel deur ʼn spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
READ MORE